Die Barmhartige Samaritaan

Spreuke 3:27-28 “Moenie ‘n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie. Moenie vir iemand sê : Gaan eers terug en kom more weer, dan help ek jou, as jy nou reeds kan help nie.” Werksblad: