
Tanja Delport
“Passop ek gaan iemand fire.”
1 Timoteus 4:12
“Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges ‘n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid.”
Karla Carstens
“Happiness is saying words like hubble en roemys.”
Johannes 14:6
“Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.”


Glichelle Delport
“Karla, jy is sulke simple mens. Why.”
Josua 1:9
“Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.””
Kobus van Schalkwyk
“Is daar nog ‘n koekie?”
2 Timoteus 3:16
“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek”


Corne Delport
“Goeie more.”
Psalms 23:4
“Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig.”
