Kompetisie

Vir die volgende drie weke is daar ‘n kompetisie waarin JY kan inskruif!

Die twee spanne, die pienk span (Karla en Glichelle) en groen span (Corne en Kobus), kort name en ‘n kreet! Die persoon wat die beste naam en kreet vir elk span maak wen ‘n prys!

Hoe skruif jy in?

Stuur jou dokument (waarin die name en krete in is) vir die volgende email addres:

kruiskidskompetisie@gmail.com.

(Onthou om jou naam en jou ouer se selfoonnommer by te sit sodat ons jou kan kontak as jy gewen het.)