Hierdie is al die reekse wat die Crew saam met die Kinders gedoen het.
"Wanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig;
dit gee insig aan dié wat nog onervare is."
Psalm 119 : 130
(Kliek op prentjie om die lesse te sien!)
""My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is."
Johannes 15:8
"Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee."
Filippense 4:13
"'n Mens leef nie net van brood nie, maar van elke woord wat uit die mond van God kom."
Matteus 4:4