Hoe om te survive
Welkom by Survivor Israel.
Hierdie reeks gaan oor diie Bybel, die Bybel is nie net ‘n boek nie.
Psalm 119:130 “Wanneer U woord vir mense oopgaan, bring dit lig; dit gee insig vir diè wat nog onervare is.”
Werksblad:
Maak seker jy kyk die video voor jy die vrae beantwoord !